Oor die eeue het die Boesmans eers in aanraking gekom met die Khoi-khoi-groepe of -stamme, daarna met die Bantoestamme, en toe met Europeërs en ander aankomelinge. In die proses van taalbeïnvloeding en -vermenging is bestaande plekname in sommige gevalle oorgeneem, met die aanpassings om dit binne die taalsisteme van die ontvangers te laat inpas. Om die komponente van plekname in die verskillende tale met mekaar te kan vergelyk, is dit nodig om kennis te neem van die taalstelsels van die betrokke tale. Prof Peter E Raper, een van Suid-Afrika se vooraanstaande kenners van die Boesman (San) substrukture van plekname, is buitengewone professor in Linguistiek en navorsingsgenoot by die Universiteit van die Vrystaat.
By:
Peter E. Raper Imprint: UJ Press Dimensions:
Spine: 15mm
Weight: 500g ISBN:9780906785157 ISBN 10: 0906785154 Pages: 316 Publication Date:15 December 2024 Audience:
General/trade
,
ELT Advanced
Format:Paperback Publisher's Status: Active